top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

John Steenhuisen spreek veediefstal-kwessies aan

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Feb 10, 2025
  • 1 min read

Veediefstal-kwessies is tydens ‘n besoek aan die Vrystaat, deur die Minister van Landbou, John Steenhuisen, aangespreek. Hy het onlangs die Barolong gemeenskapsaal in Thaba Nchu, Bloemfontein, sowel as die Benco Boerdery in Ladybrand besoek. FS online berig Steenhuisen het beklemtoon dat veediefstal ‘n ernstige misdaad is wat dieselfde dringendheid as ander ernstige oortredings verdien. Dit aangsien dit ‘n beduidende impak op gemeenskappe het. Steenhuizen beplan ook om met die minister van polisie, Senzo Mchunu, te vergader om dokuments te voor te lê wat die behoefte aan prioritisering van veediefstal beklemtoon. Hy het die belangrikheid van strenger vonnisse vir veediewe beklemtoon en gesê dit is onaanvaarbaar dat hulle kort ná inhegtenisneming vrygelaat word, sodat hulle kan voortgaan om te steel.

 
 
 

Comments


bottom of page