top of page

‘Jongmense moet opgelei word om waterlekkasies op te spoor’

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Feb 18
  • 1 min read

Updated: Feb 19

Jongmense moet opgelei en in diens geneem word om waterlekkasies in die land op te spoor en te herstel.


Dit is volgens die minister van toerisme, Patricia de Lille. Sy het die opmerking tydens die Staatsrede-debat gemaak.


Te midde van die land se voortdurende wateruitdagings het De Lille haar stem gevoeg by President Cyril Ramaphosa se aankondiging van die stigting van ‘n waterkomitee. Sy sê ondanks wateruitdagings is daar geleenthede vir jongmense.


Patricia de Lille. FOTO: Facebook
Patricia de Lille. FOTO: Facebook


 
 
 

Comments


bottom of page