top of page

'Jongmense verdien ‘n plek aan die tafel om beleide te help formuleer’

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Oct 31
  • 1 min read

Updated: Nov 1

Adjunkpresident Paul Mashatile sê jongmense verdien ‘n plek aan die tafel om te verseker dat jeugkwessies voldoende aangespreek word.


Mashatile het Vrydag ‘n toespraak gelewer by die Jeugbeleggingsindaba wat deur die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap aangebied is.


Hy sê jongmense verteenwoordig die toekoms van die land, beide as vandag se leiers en leiers van môre.


Mashatile het bygevoeg dat die regering nie sonder hulle kan praat en beleide rakende jongmense kan formuleer nie.


LUISTER:



Paul Mashatile. FOTO: Facebook
Paul Mashatile. FOTO: Facebook

Comments


bottom of page