Jongmense word aangemoedig om aan die verkiesing deel te neem

Oct 5
1 min read
Updated: Oct 8
Die Adjunkminister in die Presidensie, Nonceba Mhlauli, het jongmense aangemoedig om aan die komende plaaslike regeringsverkiesing deel te neem.
Mhlauli doen ook 'n beroep op jongmense om wyk- en raadsvergaderings by te woon en aan ander platforms op munisipale vlak deel te neem.
Sy sê jongmense het 'n belangrike rol om te speel in die vorming van hul gemeenskappe se toekoms. Mhlauli sê jongmense wat hulle van die demokratiese proses onttrek, laat toe dat diegene wat wel deelneem, besluite namens hulle neem.
LUISTER:
Nonceba Mhlauli









Comments