top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Jy hoef nie verkeersboetes by padblokkades te betaal nie

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 26, 2024
1 min read

Ten spyte van die mini-karavaan wat langs die pad geparkeer is, hoef jy nie jou verkeersboetes by 'n padblokkade te betaal nie. Primedia berig dat volgens Xolani Fihla, woordvoerder van die Johannesburgse metropolitaanse polisiedepartement, kan motoriste dalk van ‘n lys van hulle boetes voorsien word, maar jy sal geen optrede in die gesig staar deur te weier om dit langs die pad te betaal nie. Hulle berig verder dat jy gereeld jou boetes en die datums waarop dit uitgereik is moet nagaan. Volgens Wayne Duvenage, die HUB van OUTA, moet jy binne 30 dae van ‘n boete in kennis gestel word, indien nie, hoef jy nie daardie boete te betaal nie.

 
 
 

Comments


bottom of page