top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Kabinet verwelkom verbeterde ekonomiese data

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 20, 2024
1 min read

Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet verwelkom die onlangse ekonomiese data van Statistieke Suid-Afrika. Die minister het Vrydag ‘n opdatering oor die uitkomste van die kabinetsvergadering gegee. Volgens die minister verwelkom die kabinet die verbetering in die Bruto Binnelandse Produk as gevolg van ‘n verbeterde vervaardigingsektor. Ntshavheni sê die herlewing van die vervaardigingsektor is van kritieke belang om die land se ekonomie ’n hupstoot te gee.

 
 
 

Comments


bottom of page