top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Karwagte se gemiddelde fooi is nou R30

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
May 14, 2025
1 min read

Die gemiddelde fooi vir beide karwagte en petroljoggies het vir die eerste keer R30 bereik. Primedia berig dit is volgens die digitale fooiplatform Tipped. Soos mense wegbeweeg daarvan om kontant saam met hulle te dra lei informele werkers se fooi soms daaronder. Tipping berig dat die gebruik van digitale beursiestelsels die verdienvermoë van karwagte en petroljoggies verhoog. Volgens hul statistieke ontvang petroljoggies tussen 12-20 fooitjies per dag. Wanneer dit met R30 en meer vermenigvuldig word maak hierdie ekstra 'betaling' 'n groot verskil aan broodwinners en gesinne. Primedia berig verder die groeiende gemiddelde footjies gee erkenning aan die noodskaaklike dienste wat hierdie werkers daagliks lewer.

 
 
 

Comments


bottom of page