top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Kelly Smith se huis het afgebrand

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
May 3, 2025
1 min read

Die huis waar Joshlin Smith eens saam met haar ma, Kelly Smith, gewoon het, het afgebrand. IOL berig volgens poliswoordvoerder luitenant-kolonel Malcolm Pojie word ‘n saak van brandstigting geondersoek en voeg by ‘n vrou is in verband met die brand in hegtenis geneem. Dit volg kort na die Wes-Kaapse hooggeregshof Kelly Smith, Jacquen Appollis en Steveno van Rhyn skuldig bevind het aan mensehandel en ontvoerig. Verder berig Newskoop die vonnisoplegging in die Joshlin Smith-verhoor vind volgende Vrydag in Saldanhabaai plaas. Dit volgens die direkteur van Openbare Vervolging in die Wes-Kaap, advokaat Nicolette Bell. Volgens Bell word Joshlin steeds, ten spyte van intensiewe soektogte, steeds vermis.

 
 
 

Comments


bottom of page