top of page

Kenners waarsku dat kommunikasiebesonderhede by die SAID korrek moet wees

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Aug 5
  • 1 min read

Belastingkenners waarsku Suid-Afrikaners om hul seker te maak hul kommunikasiebesonderhede by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) is op datum.

Dit aangesien probleme met belastingopgawes en geld verskuldig aan die SAID via briewe en ander “subtiele” kommunikasie kan plaasvind, wat maklik gemis kan word.

BusinessTech berig as dié kommunikasie gemis word, dit daartoe kan lei dat geld direk van bankrekeninge geneem kan word.

Belastingkenners Latita Africa sê kommunikasiebesonderhede moet korrek wees, aangesien die verskoning dat skrywes nie ontvang is nie, is nie geldig nie. Om kommunikasie te ignoreer kan ook as nalatig gesien word.

 
 
 

Comments


bottom of page