top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Kenners waarsku teen die aanvaarding van alle webwerfkoekies

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 13
1 min read

Kenners waarsku dat die aanvaarding van alle koekies op webwerwe derdeparty-opsporingsprogramme kan toelaat om data in te samel.


Kubersekuriteitspesialis Danny Myburgh sê gebruikers deel moontlik onwetend hul aanlyngewoontes oor verskeie platforms.


Hy verduidelik dat webwerfkoekies gebruik kan word om databasisse van ‘n gebruiker se aanlynaktiwiteit oor baie jare te bou.


Hy sê dat hoewel hulle aanvanklik onskadelik mag lyk, die inligting wat hulle stoor met ander bronne gekombineer kan word.


Myburgh raai Suid-Afrikaners aan om webwerfkoekies waar moontlik te verwerp en privaatheidskontroles op hul blaaiers te gebruik.


Ter illustrasie. FOTO: KASPERSY
Ter illustrasie. FOTO: KASPERSY

 
 
 

Comments


bottom of page