top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Ramaphosasê die regering spreek watertekorte enelektrisiteitsprobleme aan

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
55 minutes ago
1 min read

Die president van die ANC, Cyril Ramaphosa, sê die regering spreek watertekorte, elektrisiteitsprobleme en druk op die kragnetwerk aan.


Hy sê van die uitdagings sluit in beurtkragvermindering weens die druk wat op die netwerk geplaas word.


Ramaphosa belowe dat daar aandag aan daardie kwessies gegee word.


LUISTER HIER:


President Cyril Ramaphosa

Ter illustrasie. FOTO: Ilde Roos
Ter illustrasie. FOTO: Ilde Roos

 
 
 

Comments


bottom of page