top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Kganyago vra vir sterker beskermingsmaatreëls teen kuberbedreigings

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 29
1 min read

Die goewerneur van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago, sê daar is ‘n dringende behoefte vir Afrikalande om robuuste beskermingsmaatreëls in te stel.


Sy oproep volg te midde van kommer dat ‘n groot kuberaanval die volgende wêreldwye finansiële krisis kan ontketen.


Kganyago waarsku dat so ‘n aanval ernstige ekonomiese ontwrigting en skokke vir voorsieningskettings kan veroorsaak indien dit nie hokgeslaan word nie.


LUISTER HIER:


Lesetja Kganyago

Ter illustrasie. FOTO: Moneyweb
Ter illustrasie. FOTO: Moneyweb

 
 
 

Comments


bottom of page