top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

KI kan glo vroeë tekens van borskanker jare voor ‘n diagnose identifiseer

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jun 15
  • 1 min read

‘n Sweedse studie het bevind dat kunsmatige intelligensie vroeë waarskuwingstekens van borskanker jare voor ‘n diagnose kan identifiseer.


Navorsers het byna 89 000 mammogramme wat oor ‘n dekade op meer as 31 000 vroue uitgevoer is, geanaliseer en bevind dat KI-stelsels in sommige gevalle tekens van kanker tot ses jaar vooruit kon opspoor.


Die bevindinge, wat in die tydskrif Radiology gepubliseer is, dui daarop dat KI ‘n belangrike rol kan speel in vroeëre opsporing en intervensie vir borskanker.


Ter illustrasie. GRAFIKA: Acensus Health
Ter illustrasie. GRAFIKA: Acensus Health

 
 
 

Comments


bottom of page