Kill Bill- akteur Michael Madsen is oorlede
- Armando Pieters

- Jul 4
- 1 min read
Die akteur Michael Madsen, veral bekend vir sy rol in die flieks en , is in die ouderdom van 67 oorlede.
Sy agent, Liz Rodriguez, het sy afsterwe bevestig.
Sy sê hulle verstaan hy het 'n hartaanval gehad.
Volgens Maroela Media is beamptes gisterogoggend na die akteur se huis in Malibu, Kalifornië in die VSA ontplooi toe hulle ʼn 911-oproep ontvang het.
Madsen het ʼn dekades-lange loopbaan in Hollywood geniet en in meer as 300 flieks verskyn, insluitend sommige wat nog nie vrygestel is nie.
Sy boek, , sou ook binnekort vrygestel word.





Comments