top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Klopjagte op spaza-winkels gaan voort

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Nov 17, 2024
  • 1 min read

Die LUR vir veiligheid en vervoer in die Noord-Kaap, Bentley Vass, sê klopjagte op spazawinkels in Kimberley en omliggende gebiede sal Sondag voortgaan. SABC-nuus berig amptenare het Saterdag verskeie winkels in Galeshewe gesluit, en een onwettige buitelander is tydens klopjagte in hegtenis geneem. LEES MEER: Ramaphosa maak stem dik oor spaza-winkels Dit volg nadat President Cyril Ramaphosa Vrydagaand verskeie ingrypings aangekondig het nadat honderde kinders landwyd siek geword en minstens 22 dood is, nadat hulle eetgoed vermoedelik by winkels in townships gekoop het.

 
 
 

Comments


bottom of page