top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Kodering en robotika word deel van die skoolkurrikulum

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jul 17
  • 1 min read

Kodering en robotika sal binne die volgende drie jaar deel vorm van die Suid-Afrikaanse kurrikulum by alle laerskole.


So sê die adjunkminister van Basiese Onderwys, Reginah Mhaule, tydens die bekendstelling van 'n nuwe Sentrum vir Kunsmatige Intelligensie, Kodering en Robotika by die Khulile Primêre Skool in Gqeberha in die Oos-Kaap.


SABC News berig Mhaule sê dat die regering saam met die private sektor kodering en robotika uitbrei om leerders vir 'n tegnologiegedrewe toekoms voor te berei.


Ter illustrasie. FOTO: Vuk'uzenzele Newspaper
Ter illustrasie. FOTO: Vuk'uzenzele Newspaper

 
 
 

Comments


bottom of page