top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Kommer word uitgespreek oor VL se Rooivleisforum

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
5 days ago
1 min read

Die landbou-organisasie TLU SA het kommer uitgespreek oor die stigting van die Rooivleisforum, ’n inisiatief van Vrystaat Landbou.


Die forum beoog om ’n platform te bied waar primêre produsente inligting kan deel, uitdagings kan identifiseer en ’n volhoubare rooivleisbedryf kan bevorder. Lidmaatskap is oop vir primêre rooivleisprodusente regoor Suid-Afrika.


TLU SA se Zelda Brits waarsku dat die forum bestaande verteenwoordiging in die rooivleisbedryf kan verswak en tot verdere verdeeldheid kan lei.


LUISTER HIER:


Zelda Brits

Die Rooivleisforum. FOTO: The Citizen
Die Rooivleisforum. FOTO: The Citizen

 
 
 

Comments


bottom of page