top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Kommunikasie Departement sê een noodnommer is genoeg

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 6, 2024
1 min read

Die regering beplan om meeste van die land se nood blitslyne uit te faseer, en stel voor dat slegs een noodnommer in gebruik bly. Die voorstel is deur die Departement van Kommunikasie en Digitale Tegnologie by die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika ingedien. Uitfasering van die 10111-polisieblitslyn, saam met 10177 vir mediese noodgevalle en 107 vir brandweer-, reddings- en ambulansdienste is voorgestel, en volgens die departement moet 112 die enigste noodnommer wees. Die voorstel is reeds in staatskoerante gepubliseer en die publiek het 30 dae om kommentaar te lewer.

 
 
 

Comments


bottom of page