Konsentrasiekampdag word gevier

Jun 16
1 min read
Terwyl die land Jeugdag vier, herdenk talle Suid-Afrikaners ook op 16 Junie Konsentrasiekampdag. Die datum word sedert 1903 tradisioneel deur baie Afrikaners herdenk ter nagedagtenis aan die vroue en kinders wat tydens die Anglo-Boereoorlog in Britse konsentrasiekampe gesterf het.
Lord Roberts het op 16 Junie 1900 die Britse verskroeide-aarde-beleid amptelik aangekondig, wat later deur Lord Kitchener streng toegepas is.
Volgens historiese bronne het meer as 34 000, onder wie meer as 24 000, in die kampe omgekom.









Comments