top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Korrektiewe Dienste moet rakende Bester in Parlement verskyn

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 11, 2025
1 min read

Beamptes van die Departement van Korrektiewe Dienste sal na verwagting Dinsdag in die Parlement verskyn. eNCA berig hulle gee terugvoer oor vordering met die planne om regstellende aksie te neem ná Thabo Bester se tronkvlug. Bester, 'n veroordeelde moordenaar en verkragter, het in Mei 2022 uit 'n privaat gevangenis in Bloemfontein ontsnap. Hy het na bewering sy eie dood by die fasiliteit nagemaak, met hulp wat hy glo van sy meisie, Nandipha Magadumana, ontvang het. Die paartjie is uiteindelik in April 2023 in Tanzanië gevang voordat hulle na Suid-Afrika teruggebring is.

 
 
 

Comments


bottom of page