top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Korrektiewe dienste ondersteun 'n voorstel dat selfoonsein in tronke geblokkeer word

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 30, 2025
1 min read

Die nasionale kommissaris van die departement van korrektiewe dienste, Makgothi Thobakgale, het ‘n voorstel om selfoonseine in gevangenisse te blokkeer, ondersteun.


Die Stad Kaapstad het ‘n voorstel gemaak dat die departement selfoonseine so blokkeer aangesien misdadigers misdaad vanuit die gevangenis organiseer.


Die organisasie, The South African Prisoner Organisation for Human Rights, sê hierdie voorstel skend die regte van die gevangenes.


Ter illustrasie. FOTO: Pexels
Ter illustrasie. FOTO: Pexels

 
 
 

Comments


bottom of page