'Korrektiewe Dienste sal nie vir politiek gebruik word nie
- Saamgestel deur Ilde Roos

- 33 minutes ago
- 1 min read
Die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, sê hy verwelkom hulp om die smokkelary van selfone in gevangenisse te hanteer, maar sal nie politieke puntewerwing oor die kwessie duld nie.
Die minister het vrae oor sekuriteitskwessies in gevangenisse in die Nasionale Raad van Provinsies beantwoord.
Groenewald het die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, daarvan beskuldig dat hy die smokkelary van selfone in gevangenisse politiseer.
Pieter Groenewald








Comments