top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Kospryse en BTW-voorstel raak huishoudings

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Feb 25, 2025
  • 1 min read

Mieliemeel, kookolie, suikerbone, spinasie en wors is van die voedselitems wat die afgelope maand duurder geword het, wat die gemiddelde huishoudelike voedselmandjie se koste met byna R51 laat styg het – van oor die R5 380 in Desember 2024 tot meer as R5 430 in Januarie. berig brandstofpryse het vir die vierde agtereenvolgende maand in Februarie gestyg. Parlement het verlede week die minister van finansies, Enoch Godongwana se begrotingsrede gekanselleer weens meningsverskille oor die voorgestelde verhoging van BTW na 17%.Die Pietermaritzburg Economic Justice & Dignity Group se verslag toon dat 47% van die huishoudelike voedselmandjie se koste onderhewig is aan BTW, wat in Januarie meer as R330 beloop het.

 
 
 

Comments


bottom of page