top of page

KRIEKET: Engeland wen 2de kriekettoets teen Sri Lanka weereens op ’n drafstap

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 2, 2024
  • 1 min read

Engeland het die 2de kriekettoets teen Sri Lanka weereens op ’n drafstap met 190 lopies op Lord’s gewen. Die besoekers is vir 292 in hul 2de beurt op Dag 4 uitgehaal terwyl die voormalige Engelse kaptein Joe Root as Speler van die Wedstryd aangewys is vir sy onderskeie beurte van 143 en 103 lopies. *Engeland loop 2 – 0 voor in die reeks van 3 met die laaste toets wat Vrydag op die Oval begin.

 
 
 

Comments


bottom of page