top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

KRIEKET: Gayle kritiseer Mulder omdat hy nie Lara se rekord gejaag het nie

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 11, 2025
1 min read

Die Wes-Indiese Eilande-legende Chris Gayle het Wiaan Mulder gekritiseer omdat hy nie Brian Lara se toetsrekord van 400 lopies gejaag het nie. Volgens Mulder het hy die besluit gemaak uit respek vir Lara wat ondersteuners en voormalige spelers insluitend Gayle sprakeloos gelaat. Gayle het op talkSPORT  gesê dat geleenthede om sulke mylpale te bereik skaars is en moet aangegryp word ongeag die opposisie: *LUISTER: CHRIS GAYLE*

 
 
 

Comments


bottom of page