top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

KRIEKET: Indië en Engeland in ’n taai stryd gewikkel in die 4de toets op Old Trafford

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 25, 2025
1 min read

Spel was aan die einde van Dag 2 van die 4de toets tussen Engeland en Indië weereens perfek gebalanseer op Old Trafford in Manchester. Die besoekers het eerste gekolf en was almal uitgehaal vir 358. Engeland se kaptein Ben Stokes het skitterend geboul en vyf kolwers laat terugstap vir 72 lopies terwyl die sneltrein Jofra Archer ook drie kolwers terug kleedkamer toe gestuur het vir 73 lopies. Engeland sal Vrydag kom voortkolf op 225 / 2 met Joe Root en Olly Pope wat die 133 lopie agterstand so vinning as moontlik sal wil uitwis om ’n groot voorsprong weer op te bou. Indië moet hierdié toets wen om die reeks gelyk te trek.

 
 
 

Comments


bottom of page