top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

KRIEKET: Proteas & Australië kragmeting reën uit sonder dat enkele aflewering afgestuur word

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 26, 2025
1 min read

Die Kampioene-trofee kragmeting tussen die Proteas en Australië is afgelas sonder dat die twee kapteins die muntstuk kon opskiet in Rawalpindi. Beide spanne het ‘n punt ontvang met die Proteas eerste en Australië tweede in Groep B aangesien die Proteas ‘n beter netto lopie tempo van 2.14 tans geniet. Engeland en Afghanistan is derde en vierde op die punteleer en ontmoet mekaar Woensdagoggend in Lahore waar diè twee lande op soek na hul eerste punte sal wees.

 
 
 

Comments


bottom of page