KRIEKET: Proteas klop Afghanistan in laaste Eendag kragmeting
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Sep 23, 2024
- 1 min read
Die Suid-Afrikaanse mans krieketspan het so bietjie trots terug verdien in Sondag se derde en laaste Eendag ontmoeting teen Afghanistan.
Aiden Markram was die uitstaan speler, waar sy onoorwonne 69 die Proteas gehelp het tot sewe paaltjie oorwinning.
Afghanistan wen steeds die reeks 2-1, hulle eerste reeks oorwinning oor die Proteas in Eendag krieket.
Die Suid-Afrikaners sal nou reis na Abu Dhabi, waar hulle teen Ierland te staan sal kom in twee T20-wedstryde.






Comments