top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

KRIEKET: Proteas staar taai uitdagings teen Aussies in gesig in Wêreld Toets-Kampioenskaps eindstryd

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 9, 2025
1 min read

Die Suid-Afrikaanse krieketspan staan voor ’n moeilike taak teen die oorweldigende gunstelinge Australië in die vyfdaagse eindstryd van die IKR Toetskampioenskap. Australië het ’n sterk kolfspan en die wêreld se beste boularsenaal terwyl Suid-Afrika se voorbereiding deur reën en ’n beperkte oefenwedstryd belemmer is. Alhoewel die Proteas bo Australië op die toetspuntelys geëindig het, het hulle tot dusver nie teen dieselfde opposisie as die  Baggy Greens  gespeel nie. *Diè toets begin Woensdag op Lord’s met die eerste aflewering wat om 11:30 (SA tyd) afgestuur sal word.

 
 
 

Comments


bottom of page