top of page

KRIEKET: Proteas wen die tweede toets teen Zimbabwe met ’n beurt en 236 lopies op Dag 3

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jul 8, 2025
  • 1 min read

Die Proteas het die tweede toets teen Zimbabwe op ’n drafstap met ’n beurt en 236 lopies gewen op Dag 3. Die Chevrons is in hul eerste beurt uitgehaal vir 170 en het dit opgevolg met 220. Nicholas Welch het weerstand probeer bied met sy beurt van 55 lopies sowel as die kaptein Craig Ervine met 49. Corbin Bosch het vier paaltjies platgetrek, Senuran Muthusamy kon spog met drie terwyl Codi Yusuf twee paaltjies laat kantel het. Die Proteas wen die reeks 2 – 0.

 
 
 

Comments


bottom of page