top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

KRIEKET: SA Opkomende Akadamie vrouespan neem voortou in T20-reeks teen Namibië

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 4, 2025
1 min read

Die KSA Vroue se Opkomende Akademie-span het ‘n oortuigende oorwinning van ses paaltjies oor Namibië in die tweede T20 in Windhoek behaal. Namibië het 121 / 7 bymekaar gemaak waarna die tiener Simoné Lourens Suid-Afrika se lopie jaagtog momentum gegee het met ‘n vinnige 34 lopies terwyl Gandhi Jafta en Delmi Tucker se onoorwonne 44 lopie-venootskap die oorwinning verseël het met byna vier boulbeurte oor. Die derde T20 vind Saterdag by die High Performance Oval  in Windhoek plaas.

 
 
 

Comments


bottom of page