top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

KRIEKET: SA se o.19-span verloor in die reeks-opening teen Bangladesj

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
1 min read

Suid-Afrika o.19 het ‘n nederlaag van 130 lopies teen Bangladesj in hul eerste eendagreeks in Benoni gely.

Die tuisspan het 286 lopies gejaag en is vir 155 lopies in net meer as 32 boulbeurte uitgeboul.

Suid-Afrika se boonste en middelste orde het onder druk ineengestort, en Bangladesj ‘n voorsprong van 1-0 gegee voor Saterdag se tweede wedstryd.

 
 
 

Comments


bottom of page