top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Kroonstad spog met Mev Suid-Afrika semifinalis

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Feb 11, 2025
  • 1 min read

Kroonstad spog met ‘n Mev. Suid-Afrika 2025-kompetisie semifinalis. 

berig Maesala Manis sê sy is veral aangetrek deur die kompetisie se fokus op bemagtiging, persoonlike transformasie en die kans om ’n betekenisvolle impak te maak.

Luidens die berig is Mev. Suid-Afrika se missie om vroue se leierskap- en kommunikasievaardighede te verbeter deur werksessies, handelsmerkbou en mentorskap.

Manis wil glo hierdie platform gebruik om bewustheid oor geestesgesondheid te bevorder, veral vir kinders wat intellektuele en leeruitdagings in die gesig staar, sowel as hul versorgers.

Sy het haar PhD in Onderwyspsigologie aan die Universiteit van Pretoria behaal en werk tans as opvoedkundige psigoloog.

 
 
 

Comments


bottom of page