Kunsvlieënier word vermis nadat sy vliegtuig in die see neerstort
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Aug 15
- 1 min read
’n Kunsvlieënier is vermis en waarskynlik dood nadat sy ligte vliegtuig tydens ’n lugskou in Durban in die see by Battery Beach gestort het.
Die lugskou was luidens berigte deel van die 2025-Wêreldberaad van die Volgende Generasie van Lugvaarberoepslui wat hierdie week gehou is.
Volgens Times Live het die vliegtuig in stukke gebreek toe dit die water tref. Dit is nie duidelik of daar enige passasiers aan boord van die vliegtuig was nie.





Comments