top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Kunswerke word by Oliewenhuis beoordeel

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 58 minutes ago
  • 1 min read

Kunswerke van opkomende kunstenaars is by die Oliewenhuis Kunsmuseum in Bloemfontein beoordeel.


Dit as deel van vanjaar se Sasol New Signatures-kunskompetisie.


Volgens inligting wat deur die kunsmuseum gedeel is, was hulle een van die streekspunte waar inskrywings vir die nasionale kompetisie beoordeel is.


Die beoordelaars het die kunswerke vir kreatiwiteit, tegniese vaardigheid en oorspronklikheid geëvalueer.


Werke wat die streekbeoordeling slaag, dring nou deur na die finale beoordelingsronde by die Pretoria Kunsmuseum.


Daar sal die finaliste vir Suid-Afrika se oudste nasionale kunskompetisie vir opkomende kunstenaars aangewys sal word.


FOTO: Facebook
FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page