top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Ladysmith Black Mambazo se Albert Mazibuko word ter ruste gelê

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • 1 hour ago
  • 1 min read

Die medestigter van die veelvuldige Grammy-bekroonde groep Ladysmith Black Mambazo, Albert Mazibuko, sal Saterdag by sy huis in Estcourt in die KwaZulu-Natal Midlands ter ruste gelê word.


Mazibuko is verlede week in die ouderdom van 77 oorlede na ‘n kort siekbed.

Hy is wyd beskou as die vereniger en historikus van die groep na die afsterwe van die stigter, Joseph Shabalala.


Ladysmith Black Mambazo. FOTO: Nova News
Ladysmith Black Mambazo. FOTO: Nova News

 
 
 

Comments


bottom of page