top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Lamola sê politieke onstabiliteit veroorsaak beleggingshindernis

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 1, 2025
1 min read

Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê politieke onstabiliteit veroorsaak ‘n hindernis vir belegging en ontwikkeling.

Lamola het dit gister by die Internasionale Besigheidsforum se Leierskapsberaad in Spanje gesê.

Hy sê die bou van institusionele kapasiteit kan die hindernis oorkom.

Lamola het die behoefte aan samehangende beleide en die skepping van onafhanklike reguleerders beklemtoon.

Hy doen ‘n beroep op beleggingsbeskermingswette om ‘n veilige omgewing vir beleggers te skep.

LUISTER: 

 
 
 

Comments


bottom of page