top of page

Landbou lewer ‘n beduidend bydrae tot die land se BBP

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 10
  • 1 min read

Die landbousektor het vir die derde agtereenvolgende kwartaal ʼn beduidende bydrae tot die land se Bruto Binnelandse Produk gelewer. Die sektor toon dat dit enorme onbenutte potensiaal het om inklusiewe ekonomiese groei en werkskepping te dryf, alhoewel onder moeilike uitdagings. DA woordvoerder, Willie Aucamp, sê hulle verwelkom die bydra deur die minister van Landbou, John Steenhuisen. Hy voeg by hulle neem ook kennis van die maatreëls wat deur die minister geneem is om bek-en-klouseer, wat ernstige gevolge vir die landboubedryf gehad het, te bestry.

 
 
 

Comments


bottom of page