top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Langenhovenpark moet voorberei vir beplande kragonderbreking

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 19, 2024
1 min read

Inwoners van Langenhovenpark moet voorberei vir nog 'n beplande kragonderbreking wat Woensdag van 09:00 tot 16:00 plaasvind. Centlec het gesê die onderbreking is weens instandhouding en opgraderings aan die netwerk, en as die krag nie binne die uur van die gesette tyd afgeskakel word nie, is die instandhouding uitgestel. Inwoners word aangeraai om alle installasies as lewend en gevaarlik te behandel, aangesien die krag op enige tydstip herstel mag word.

 
 
 

Comments


bottom of page