top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Lebeya: Aanval op polisiebeamptes is aanval op staat

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 2, 2025
1 min read

Die hoof van die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoek, Godfrey Lebeya, sê ‘n aanval op polisiebeamptes is ‘n aanval op die staat. Lebeya het dit tydens die Valke se derde kwartaal se vorderingsopdatering vir die 2024/25 boekjaar aangekondig. Volgens Lebeya sal die direktoraat se mandaat fokus op diegene wat die polisie aanval, onder andere hoë-prioriteit misdade. In die derde kwartaal is 13 polisiebeamptes vermoor, terwyl 30 verdagtes vir die moorde in hegtenis geneem is.

 
 
 

Comments


bottom of page