top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Lebombo-grenspos weens na-verkiesingsgeweld gesluit

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 6, 2024
1 min read

Die Lebombo-grenspos is deur die Suid-Afrikaanse Grensbestuurowerheid, weens na-verkiesingsgeweld in Mosambiek, gesluit. Minstens 10 mense het hul lewens verloor en 76 meer is beseer, sedert opposisiepartye die uitslag van verlede maand se verkiesing in die buurland verwerp het. Landswye betogings word deur die opposisieparty vir Donderdag beplan. Volgens die Grensbestuurowerheid, moes veiligheidsmaatreëls getref word al word die Suid-Afrikaanse kant van die grens is nie deur die geweld geraak nie.

 
 
 

Comments


bottom of page