top of page

Lede van ‘n mafia-familie is ter dood veroordeel

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Sep 30
  • 1 min read

‘n Chinese hof het 11 lede van ‘n berugte mafia-familie wat bedrogsentrums in Mianmar bedryf het, ter dood veroordeel.


Dosyne lede van die Ming-familie is skuldig bevind aan die uitvoering van kriminele aktiwiteite.


Die Ming-familie het gewerk vir een van die vier stamme wat Mianmar se dorp Laukkai bestuur het en dit in ‘n spilpunt vir dobbelary-, dwelm- en bedrogsentrums omskep het.


BBC berig dat Mianmar uiteindelik opgetree het en baie lede van hierdie families in 2023 in hegtenis geneem en aan die Chinese owerhede oorhandig het.


FOTO: BBC
FOTO: BBC

Comments


bottom of page