top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Lifman se vermeende moordenaars is ervare oud-personeel

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 6, 2024
1 min read

Die vermoorde Mark Lifman het die mans geken wat hom vermoedelik vermoor het, en ironies genoeg het beide by die sekuriteitsmaatskappy gewerk wat hy gehelp stig het. Nuus24 berig die twee vermeende huurmoordenaars, Johan Hendrik Jacobs en Gert “Johnny” Bezuidenhout , het kortliks in die George-landdroshof verskyn nadat hulle in hegtenis geneem is kort ná Lifman, Sondag in ’n hewige skietery gesterf het. Hulle werk as beskermingsdienste en het bande met Professional Protection Alternatives (PPA) – die sekuriteitsfirma waarby Lifman eens betrokke was. Wes-Kaapse polisiekommissaris, Luitenant-Generaal Thembisile Patekile, beskryf Jacobs as ’n uiters ervare voormalige lid van die Spesiale Taakmag.

 
 
 

Comments


bottom of page