top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Lig in die teaterwêreld met Athol Fugard se afsterwe gedoof

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 10, 2025
1 min read

Die teaterligende en skrywer, Athol Fugard, is in die ouderdom van 92 ouderdom oorlede. Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum in Bloemfontein beskryf die Middelburger as een van die voortreflikste figure in Suid-Afrikaanse Engelse drama gedurende die laaste 30 jaar. Maroela Media berig hy was in sy huis in Stellenbosch toe hy oorlede is. Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, beskryf Fugard as ’n lig in die teaterwêreld wat betekenisvolle verhale van hoop en veerkragtigheid vertel het. Met talle werke en eerbewyse gedurende sy loopbaan het die rolprentweergawe van sy roman Tsotsi ook ’n Oscar gewen.

 
 
 

Comments


bottom of page