top of page

Likwidateurs van VBS-bank herwin miljoene rande

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Feb 16
  • 1 min read

Likwidateurs van die VBS-bank het R670-miljoen herwin en dit sal nou aan geverifieerde krediteure terugbetaal word. Onder die krediteure is 14 munisipaliteite en duisende kliënte wat in die VBS-bank belê het. Slegs 13 munisipaliteite sal egter hul geld terugkry. Die bank is gelikwideer, nadat miljarde rande tussen 2015 en 2018 geplunder is.

 
 
 

Comments


bottom of page