top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

LUR nie met konstruksieprojekte in Mangaung beindruk nie

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Nov 26, 2024
  • 1 min read

Die LUR vir Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning in die Vrystaat, Ntombizanele Sifuba, het haar ongelukkigheid en teleurstelling tydens besoeke aan van die departement se konstruksieprojekte in die Vrystaat, uitgespreek. Die onbeplande terreinbesoeke het die biblioteek in Wepener,  asook die Veeldoenige Sportsentrum in Smithfield, in die Mangaung Metro- en Mohokare Plaaslike Munisipaliteite, ingesluit. Volgens die LUR is sy nie met die omvang van die werk of die vordering wat met die projekte gemaak is, beindruk nie. Sy het kontrakteurs versoek om by die tydlyne te hou soos wat in die kontrakvoorwaardes gestipuleer is.

 
 
 

Comments


bottom of page