top of page

Maatreëls vir skooluniformpryse sal afgedwing word

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Jan 12
  • 1 min read

Die Mededingingskommissie sal ‘n strenger benadering volg om maatreëls af te dwing wat daarop gemik is om skooluniforms meer bekostigbaar te maak.


Die kommissie het in 2021 riglyne gepubliseer wat daarop gemik was om die koste van die aankoop van skooluniforms te verlig.


Die riglyne sluit in dat uniforms by verskeie afsetpunte beskikbaar was en nie net een nie.


Die kommissie sê dat hulle met skole saamgewerk het om seker te maak dat hulle aan die riglyne voldoen.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

Comments


bottom of page