top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Magashule sien uit na asbeshofsaak

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jun 4, 2025
  • 1 min read

Voormalige Vrystaatse Premier Ace Magashule sê hy sien uit na die asbeshofsaak wat geskeduleer is om Woensdag in die Vrystaatse Hooggeregshof voort te gaan.

Dit kom nadat sy destydse persoonlike assistent, Moroadi Cholota, vrygespreek is. Sy sou ‘n hoofgetuie wees.

SABC News berig Magashule sê hy wil vrygespreek word, want hy het niks verkeerd gedoen nie.

Hy voeg by hy wil sy dag in die hof hê sodat hy kan blootlê wat nog nie voor vandag blootgelê is nie.

 
 
 

Comments


bottom of page