Malema sê kiesers moet dienslewering prioritiseer
- Saamgestel deur Ilde Roos

- 2 hours ago
- 1 min read
Die EFF se leier, Julius Malema, sê kiesers moet dienslewering en beleidsidees bo persoonlikheidskompetisies en politieke foefies voor die plaaslike verkiesing prioritiseer.
Malema het Donderdag die media by die party se hoofkwartier in Johannesburg toegespreek.
Hy sê Suid-Afrika het nie foto’s van onwettige stortingsterreine, arm kinders en slaggate nodig nie, maar aksie wat geneem moet word.
LUISTER HIER:
Julius Malema








Comments