Maluti Mighty Men kom vir oulaas bymekaar

1 day ago
1 min read
Die sewende en finale Maluti Mighty Men-konferensie gaan van 9 tot 11 Oktober by Iona Cherry Farm tussen Fouriesburg en Ficksburg plaasvind.
Vanjaar se byeenkoms sal sprekers soos Jannie Moolman, Israel Taylor, Johnny Louw en Zane Meas hê, met aanbidding, prediking, gebed en samesyn deur die naweek.
Maluti Mighty Men het in 2018 begin nadat ’n groep vriende gevoel het hulle is geroep om die Mighty Men-beweging in die Vrystaat voort te sit.
Mighty Men-stigter Angus Buchan het om verskoning gevra dat hy nie die geleentheid kan bywoon nie.
LUISTER HIER:
Angus Buchan








Comments